INLIGTING
Adres: 1 Primula Straat, Larrendale, Brakpan, 1541
Datum: 14 September 2024 (Saterdag)
Seremonie Tyd: 11:30 v.m.
Aankoms: 10:30 v.m. vir 11:00 v.m.
Kleredrag: Gemaklik semi-formeel - Kleure: navy blou, wit of swart
(GEEN Groen, pers, kortbroeke, denims of plakkies nie asseblief - fotos gaan geneem word).
Parkering: Ons versoek dat niemand binne die perseel/erf parkeer nie. Daar is veilige parkering in die straat buite die perseel/erf.
Drinkgoed: Verversings soos koffie, tee en koeldrank sal voorsien word. Bring asseblief jou eie alkoholiese drankies.
Geskenk idees: "'n Geldjie in die sak is beter as 'n geskenkie op die rak." Indien jy ons wil seën met 'n geldelike bydrae, maak asseblief gebruik van die bank besonderhede hieronder.
Bank Besonderhede vir geskenke:
Bank: FNB,
Bank Tak: Tygervalley,
Tak Kode: 220323,
Rekening Naam: Riaan West,
Tjek Rekening Nommer: 62500496600